Acts 25:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Terwyl hy vir homself geantwoord het: Nóg teen die wet van die Jode, nóg teen die tempel of nog teen die keiser, het ek hoegenaamd iets beledig nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Paulus het hom toe verdedig: “Ek het niks teen die Joodse wet of die tempel of die keiser oortree nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | terwyl hy tot sy verdediging gesê het: Ek het niks teen die wet van die Jode of teen die tempel of teen die keiser gesondig nie. |
| Afrikaans 1983 | Paulus het hom toe verdedig: “Ek het niks verkeerds teen die Joodse wet of die tempel of die keiser gedoen nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Paulus het homself toe verdedig: “Ek het niks verkeerds gedoen nie, nie teen die wet van die Jode, of teen die •tempel, of teen die keiser nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En Paulus het gesê dat hy onskuldig is. Hy het gesê: “Ek het niks gedoen teen die wette van die Jode nie, ook nie teen die tempel in Jerusalem nie, en ook nie teen die keiser nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Paulus se verdediging was kort en kragtig: “Ek het niks verkeerds gedoen teen die wet van die Jode, of teen die tempel, of teen die keiser nie.” |