Acts 25:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het guns teen hom begeer, dat hy hom na Jerusalem sou laat haal terwyl hy op die pad wag om hom dood te maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en van hom die guns gevra om Paulus Jerusalem toe te laat kom. (Hulle het ’n hinderlaag beplan om hom op pad permanent uit die weg te ruim.) |
| Afrikaans 1933/1953 | en by hom aangedring en gevra, as 'n guns teen Paulus, dat hy hom na Jerusalem moes laat haal; terwyl hulle intussen 'n hinderlaag voorberei het om hom op die weg om te bring. |
| Afrikaans 1983 | om hulle 'n guns te bewys en Paulus na Jerusalem toe te laat haal. Hulle het dit gevra omdat hulle hom op pad daarheen in 'n hinderlaag wou doodmaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en hom die guns gevra om Paulus na Jerusalem te laat haal, aangesien hulle 'n hinderlaag beplan het om hom onderweg dood te maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dat hy iets goed moet doen vir hulle. Hulle het gevra dat Festus vir Paulus moet laat haal in Sesarea en dat hy vir Paulus na Jerusalem moet bring. Maar die priesterleiers en die Jode het 'n geheime plan gemaak, hulle wou mense stuur wat langs die pad moet wegkruip en wat dan vir Paulus moet doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Paulus Jerusalem toe te stuur om deur hulle verhoor te word nie. Hulle wou egter vir Paulus langs die pad voorlê en doodmaak. |