Acts 25:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit lyk vir my onredelik om 'n gevangene te stuur en nie teen die misdade wat teen hom gelê is, aan te dui nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Na my oordeel is dit heeltemal sinloos om ’n gevangene te stuur sonder om die aanklag teen hom duidelik aan te dui!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want dit lyk vir my onredelik om 'n gevangene te stuur en nie die beskuldiginge teen hom aan te dui nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit is sinloos, lyk dit vir my, om 'n gevangene te stuur sonder om die aanklag teen hom duidelik aan te gee.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit lyk immers vir my onredelik om 'n gevangene aan te stuur sonder om die aanklagte teen hom aan te dui.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want ek dink nie dit is reg om 'n gevangene na die keiser toe te stuur en dan nie vir die keiser te sê hoekom mense die gevangene beskuldig het nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daarom laat ek hom nou voor u almal verskyn. En veral ook voor u, koning Agrippa. U moet my help om die een of ander klag teen hom te formuleer. Dit sal darem nie goed lyk as ons ’n gevangene die hele ent pad Rome toe stuur sonder ’n behoorlike aanklag teen hom nie.” |