Acts 25:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van wie ek niks seker het om aan my heer te skrywe nie. Daarom het ek hom voor u uitgelei, en veral voor u, o koning Agrippa, sodat ek, na ondersoek, iets kon hê om te skryf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar ek het nie iets spesifieks oor hom wat ek vir ons staatshoof kan skryf nie. Daarom het ek hom voor u gebring, en veral voor u, koning Agrippa, sodat ek ná die ondersoek iets kan hê om te skryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ek kan niks sekers oor hom aan my heer skrywe nie; daarom het ek hom voor u gebring en veral voor u, koning Agr¡ppa, sodat ek ndie ondersoek iets kan skrywe. |
| Afrikaans 1983 | Maar ek weet eintlik nie wat ek vir die keiser moet skrywe nie. Daarom het ek hom voor u gebring, en veral voor u, koning Agrippa, sodat ek ná die ondersoek iets kan hê om te skrywe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het egter niks konkreets om oor hom aan my heer te skryf nie. Daarom het ek hom voor julle laat verskyn, en veral voor u, koning Agrippa, sodat ek ná afloop van hierdie voorondersoek iets sou kon hê om te skryf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ek het niks wat ek oor hom in 'n brief vir die keiser kan skryf nie. Daarom het ek hom gebring na julle almal, en spesiaal na jou, koning Agrippa. Nadat ons vir hom vrae gevra het, sal ek miskien iets hê om vir die keiser te skryf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar ek weet nie wat ek aan my heer, die keiser, oor hierdie man moet skryf nie, want hy het niks verkeerds gedoen nie. |