Acts 25:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Agrippa vir Festus: Ek wil ook self na die man luister. Môre, sê hy, sal jy hom hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek sou self ook graag die man wou hoor,” sê Agrippa toe vir Festus. Festus het geantwoord: “Môre sal jy hom hoor!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Agr¡ppa sê vir Festus: Ek sou self ook graag die man wil hoor. Toe antwoord hy: M“re sal u hom hoor. |
| Afrikaans 1983 | Agrippa sê toe vir Festus: “Ek sou self ook graag die man wil hoor.” “Môre kan u hom hoor,” antwoord Festus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Agrippa het aan Festus gesê: “Ek sou self ook graag die man wou hoor.” Hy het geantwoord: “Môre sal jy hom hoor!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agrippa het vir Festus gesê: “Ek wil graag self luister na wat hierdie man sê.” Festus het gesê: “Jy kan môre met hom praat en luister na wat hy sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agrippa sê toe vir Festus: “Ek sou hom baie graag wou ontmoet.” Festus sê toe: “Ek reël dat u hom sommer môre nog te sien kry.” |