Acts 25:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die hoëpriester en die owerste van die Jode hom teen Paulus ingelig en hom gesmeek: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priesterhoofde en die leiers van die Jode het toe ’n verslag teen Paulus by hom ingedien. Hulle het ’n beroep op hom gedoen |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hoëpriester en die vernaamstes van die Jode het Paulus by hom aangeklaag |
| Afrikaans 1983 | Die priesterhoofde en die leiers van die Jode het voor hom verskyn en 'n aanklag teen Paulus ingebring. Hulle het hom ernstig versoek |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar het die leierpriesters en die Joodse leiers 'n aanklag teen Paulus by hom ingedien. Hulle het 'n beroep op hom gedoen |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar in Jerusalem het die priesterleiers en die belangrike Jode vir Paulus by Festus beskuldig. Hulle het baie mooi vir Festus gevra |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het dadelik vir Festus van Paulus vertel en allerhande beskuldigings teen hom gemaak. Hulle het ook vir Festus gevra of hy hulle nie ’n guns wou bewys deur |