Acts 25:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hulle het sekere vrae teen hom gehad oor hulle eie bygeloof en oor een Jesus wat dood was, van wie Paulus gesê het dat hy lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het dit gehad oor twisvrae in hulle eie godsdiens en oor ’n sekere Jesus wat dood is, maar van wie Paulus beweer dat hy lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar hulle het met hom sekere twisvrae oor hulle eie godsdiens gehad en oor 'n sekere Jesus wat dood is, van wie Paulus verklaar het dat Hy lewe. |
| Afrikaans 1983 | Dit het alles gegaan oor twisvrae in hulle eie godsdiens en oor 'n sekere Jesus wat dood is, maar van wie Paulus beweer dat hy lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het wel 'n aantal twisvrae aan hom gestel oor hulle godsdiens en oor 'n sekere Jesus wat dood is en van wie Paulus beweer dat Hy leef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het met hom gestry oor dinge van hulle eie godsdiens, en oor iemand wat dood is, sy naam is Jesus, maar Paulus het gesê Jesus lewe weer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het toe oor ’n klomp godsdienstige verskille tussen hulle en hom gegaan, en oor ’n dooie man - sy naam is Jesus. Paulus beweer dat hy nog leef. |