Acts 25:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, toe hulle hier aankom, het ek die volgende dag sonder enige uitstel op die regterstoel gaan sit en bevel gegee dat die man gebring moes word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Toe hulle vir die verhoor hierheen gekom het, het ek dus geen tyd gemors nie en die volgende dag die hofsitting gereël en die man laat haal. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe hulle dan hier vergader het, het ek sonder enige uitstel die volgende dag op die regterstoel gaan sit en bevel gegee om die man voor te bring. |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle hierheen gekom het, het ek sonder uitstel die volgende dag op die regbank gaan sit en bevel gegee dat die man voor my gebring moet word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle dus hier bymekaargekom het, het ek sonder enige uitstel die volgende dag op die regbank gaan sit en beveel dat die man laat haal word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die Jode hier in Sesarea na my toe gekom. Ek het dadelik die volgende dag op die regterstoel gaan sit en vir die soldate gesê hulle moet vir Paulus gaan haal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Toe die Jode later Sesarea toe kom, het ek dadelik aan hierdie saak aandag gegee. Die volgende dag nog het ek beveel dat die man oor wie dit alles gaan voor my gebring moes word. |