Acts 25:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná sekere dae het koning Agrippa en Bernice na Cesaréa gekom om Festus te groet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Paar dae later het koning Agrippa en Bernice in Sesarea aangekom om Festus te verwelkom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nverloop van enkele dae het koning Agr¡ppa en Bern¡ce in Cesar,a aangekom om Festus te begroet. |
| Afrikaans 1983 | Na verloop van tyd het koning Agrippa en Bernice na Sesarea toe gekom om Festus te verwelkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná verloop van 'n paar dae het koning Agrippa en Bernice in Caesarea aangekom om aan Festus 'n beleefdheidsbesoek te bring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ná 'n paar dae het koning Agrippa en sy vrou Bernice in die stad Sesarea aangekom om vir Festus te groet en welkom te sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Rukkie later het koning Agrippa en sy suster Bernice Sesarea besoek om Festus amptelik te kom verwelkom. |