Acts 25:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Festus, nadat hy met die Raad gepraat het, geantwoord: Het jy 'n beroep op die keiser gedoen? na die keiser moet jy gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Festus het die saak met sy raad bespreek en toe geantwoord: “Jy het na die keiser geappelleer; na die keiser toe sal jy gaan!”
Afrikaans 1933/1953 Toe antwoord Festus, nadat hy met die Raad gespreek het: Op die keiser het jy jou beroep -- na die keiser sal jy gaan!
Afrikaans 1983 Nadat Festus die saak met sy raadgewers bespreek het, het hy geantwoord: “Jy het jou op die keiser beroep; na die keiser toe sal jy gaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat Festus met sy raad samesprekings gevoer het, het hy verklaar: “Op die keiser het jy jou beroep; na die keiser sal jy gaan!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Festus het eers met sy raadgewers hieroor gepraat. Toe het hy vir Paulus gesê: “Jy het gevra om voor die regterstoel van die keiser te staan. Jy sal na die keiser toe gaan en jy sal voor sy regterstoel staan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Festus het ’n paar oomblikke met sy raadgewers oor Paulus se woorde beraadslaag. Toe het hy kort en kragtig sy uitspraak gegee: “Op die keiser het jy jou beroep. Na die keiser toe sal jy gaan!”