Acts 25:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Festus in die provinsie gekom het, het hy ná drie dae van Cesaréa opgevaar na Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 Drie dae na sy aankoms in die provinsie het Festus van Sesarea af opgegaan Jerusalem toe.
Afrikaans 1933/1953 Festus het dan in die provinsie gekom en ndrie dae van Cesar,a opgegaan na Jerusalem.
Afrikaans 1983 Drie dae na sy aankoms in die provinsie het Festus van Sesarea af Jerusalem toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Drie dae nadat Festus in die provinsie aangekom het, het hy van Caesarea af na Jerusalem opgegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Festus het die nuwe goewerneur geword en hy het na daardie provinsie gekom. Ná drie dae het hy van die stad Sesarea na Jerusalem gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Drie dae na sy aankoms in Sesarea is Festus na Jerusalem toe. Die hoëpriester en al die godsdienstige leiers van die Jode het hierdie kans aangegryp.