Acts 24:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy aanklaers beveel om na jou toe te kom: deur te ondersoek van wie jy al hierdie dinge kan verstaan waarvan ons Hom beskuldig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U sal self agterkom waaroor ons hom aankla wanneer u hom oor al hierdie dinge verhoor.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en bevel gegee dat sy beskuldigers voor u moet kom. Van hom sal u self, nondersoek, kennis kan verkry van al hierdie dinge waarvan ons hom beskuldig. |
| Afrikaans 1983 | As ú hom oor al hierdie dinge verhoor, kan u te wete kom waarom ons hom aankla.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U sal self by hom kan agterkom waaroor ons hom aankla wanneer u hom oor al hierdie dinge verhoor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons beskuldig hom oor al hierdie dinge. Jy moet hom self vra en dan kan jy hoor wat hy daarvan sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As u hom nou self ondervra, sal u agterkom dat al hierdie dinge waarvan ons hom aankla, die reine waarheid is.” |