Acts 24:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat ook rondgegaan het om die tempel te ontheilig, wat ons geneem het en volgens ons wet wou oordeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het selfs die tempel probeer ontheilig, en toe het ons hom gearresteer.
Afrikaans 1933/1953 wat selfs probeer het om die tempel te ontheilig. Ons het hom gevange geneem en wou hom volgens ons wet oordeel;
Afrikaans 1983 Toe hy probeer het om selfs die tempel te ontheilig, het ons hom gevange geneem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het ook probeer om die tempelterrein te ontheilig, en toe het ons hom gegryp.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Hy het ook probeer om die tempel in Jerusalem 'n onrein plek te maak. Daarom het ons hom gevang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou die dag het hy selfs probeer om ons tempel te verontreinig. Maar gelukkig het ons hom net betyds gevang.