Acts 24:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nieteenstaande, dat ek nie verder vervelig vir jou is nie, bid ek jou dat jy ons van jou goedhartigheid 'n paar woorde sal hoor.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek wil u egter nie nog langer vermoei nie, en daarom versoek ek u om met u kenmerkende welwillendheid kortliks na ons te luister.
Afrikaans 1933/1953 Maar om u nie te lank op te hou nie, versoek ek u om ons in u vriendelikheid kortliks aan te hoor.
Afrikaans 1983 “Ek wil u nie onnodig vermoei nie. Ek versoek u om met u kenmerkende welwillendheid na 'n kort uiteensetting van ons saak te luister.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil u egter nie langer vermoei nie, en daarom doen ek 'n beroep op u welwillendheid om vir 'n kort tydjie na ons te luister.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ek wil nie jou tyd mors nie, ek sal nie lank praat nie. Ek weet jy is altyd vriendelik met mense, daarom vra ek jou baie mooi om te luister na wat ons vra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil egter nie u tyd mors nie. Daarom versoek ek u om op u kenmerkend vriendelike manier ’n paar oomblikke na my te luister.