Acts 24:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons aanvaar dit altyd, en op alle plekke, mees edele Felix, met alle dankbaarheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit verwelkom ons altyd en oral met alle dankbaarheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dat 'n groot vrede deur u, hoogedele Felix, ons te beurt val, en dat daar hervorminge deur u voorsorg in elke opsig en oral vir hierdie nasie tot stand kom, neem ons met alle dankbaarheid aan. |
| Afrikaans 1983 | Dit erken ons altyd en oral met diep dankbaarheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oral en in elke opsig verwelkom ons dit met alle dankbaarheid, hooggeagte Feliks. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is vir ons altyd lekker om die goeie dinge te sien wat jy oral vir ons volk doen. Ons is baie dankbaar daaroor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “dis net aan u goeie regering te danke dat ons nou soveel vrede beleef. U hervormings het groot voorspoed vir ons volk gebring. Oral praat ons mense daaroor met groot dankbaarheid teenoor u. |