Acts 24:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of laat hierdie selfde hier sê, as hulle gevind het dat enige kwaad in my besig was, terwyl ek voor die Raad gestaan het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Of laat hierdie mense sommer nou self sê watter misdaad die Joodse Raad gevind het toe ek voor hulle was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Of laat hierdie manne self sê of hulle enige onreg in my gevind het toe ek voor die Raad gestaan het, |
| Afrikaans 1983 | Of laat hierdie mense dan nou sê aan watter misdaad ek in my verhoor voor die Joodse Raad skuldig bevind is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Of laat hierdie mense self sê watter misdryf hulle gevind het toe ek voor die Sanhedrin gestaan het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het voor die Joodse Raad gestaan en hulle het ook vir my vrae gevra. Goewerneur, jy kan vra vir die Jode wat nou hier is. Hulle het niks gekry wat ek verkeerd gedoen het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle moet verduidelik waarom ek hier voor u teregstaan. Want ek self het nie ’n idee wat ek verkeerd gedoen het nie. Al wat hulle teen my het, is daardie een sinnetjie wat ek uitgeskree het toe ek nou die dag voor hulle Raad verskyn het. |