Acts 24:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie moes hier voor jou gewees het en beswaar maak as hulle teen my teen my moes wees.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Paar Jode van die provinsie Asië was wel daar. Dit is eintlik húlle wat hier voor u moes gewees het en die aanklag moes gemaak het, as hulle iets teen my sou hê!
Afrikaans 1933/1953 Hulle behoort hier voor u te wees om beskuldiging in te bring as hulle iets teen my het.
Afrikaans 1983 Daar was net 'n paar Jode van die provinsie Asië. Dit is eintlik hulle wat hier voor u moes gewees het om my aan te kla, as hulle iets teen my kan inbring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was wel 'n aantal Jode uit Asië, wat hier voor u moes verskyn het en my moes aankla, as hulle miskien iets teen my sou hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom moet u maar hierdie mense wat my vandag aankla, vra watter misdaad ek dan gepleeg het.