Acts 24:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná baie jare het ek gekom om aalmoese en offers aan my nasie te bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Na baie jare het ek teruggekom om my volk met ’n finansiële bydrae te help en om aan God te offer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar nbaie jare het ek gekom om aan my volk aalmoese te bring en offers. |
| Afrikaans 1983 | “Na baie jare het ek teruggekom om my mense met 'n geldelike bydrae te help en om aan God te offer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná baie jare het ek hierheen gekom om geldelike hulp vir my volk te bring, en om te kom offer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek het ná baie jare teruggekom en ek het geld gebring vir die arm mense van my volk. Ek het ook gekom om offers te bring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek was ’n hele paar jaar in die buiteland, ver van my mense af. In hierdie tyd het ek ’n groot geldelike bydrae vir hulle ingesamel. |