Acts 24:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hierin oefen ek myself om altyd 'n gewete sonder aanstoot te hê teenoor God en teenoor mense.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom doen ek ook my uiterste bes om altyd ’n skoon gewete voor God en die mense te hê.
Afrikaans 1933/1953 Daarom oefen ek my ook om altyd voor God en die mense 'n rein gewete te hê.
Afrikaans 1983 Daarom doen ek ook my uiterste bes om altyd 'n skoon gewete voor God en die mense te hê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom doen ek self ook my uiterste bes om my gewete in alle opsigte skoon te hou voor God en die mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom probeer ek altyd baie hard om so te lewe dat ek kan weet en kan glo dat ek alles reg doen, soos God wil hê ek moet doen en soos mense wil hê ek moet doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek probeer ook nie om ander mense aanstoot te gee deur wat ek sê en doen nie.