Acts 24:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hoop op God, wat hulle self ook toelaat, dat daar 'n opstanding sal wees van die dooies, van regverdiges sowel as onregverdiges. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het my hoop op God gestel — iets wat hulle self ook verwag — dat God die opstanding van die goeies en die slegtes gaan laat plaasvind. |
| Afrikaans 1933/1953 | en 'n hoop op God het, 'n hoop wat hulle self ook verwag, dat daar 'n opstanding sal wees van die dode, regverdiges sowel as onregverdiges. |
| Afrikaans 1983 | Ek het my hoop op God gestel, en net soos hulle verwag ek dat alle mense, goeies en slegtes, uit die dood sal opstaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek vestig dieselfde hoop op God as waaraan hierdie mense ook vashou, naamlik dat daar 'n opstanding van die •regverdiges en ook die onregverdiges sal wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek glo en weet dat God die mense wat gesterf het, weer sal laat lewe, die mense wat reg gedoen het en ook die mense wat verkeerd gedoen het. Die Jode glo dit ook. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | dat God eendag al die dooies sal laat opstaan, goed en sleg. “Daarom luister ek na wat God sê. |