Acts 24:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat jy kan verstaan dat daar nog net twaalf dae is vandat ek na Jerusalem opgegaan het om te aanbid.
Afrikaans (NLV) 2011 U kan self agterkom dat ek nie meer as twaalf dae gelede in Jerusalem aangekom het om by die tempel te aanbid nie.
Afrikaans 1933/1953 aangesien u te wete kan kom dat dit nie meer as twaalf dae is vandat ek opgegaan het om in Jerusalem te aanbid nie.
Afrikaans 1983 “U kan self vasstel dat ek maar sowat twaalf dae gelede in Jerusalem aangekom het om daar te aanbid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U kan u daarvan vergewis dat ek skaars twaalf dae gelede opgegaan het om in Jerusalem te aanbid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Omtrent twaalf dae gelede het ek na Jerusalem gegaan om te aanbid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het skaars twaalf dae gelede in Jerusalem aangekom. Ek wou God daar gaan aanbid.