Acts 23:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Hy dit gesê het, het daar 'n onenigheid ontstaan tussen die Fariseërs en die Sadduseërs, en die menigte was verdeeld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hy dit sê, het die Fariseërs en die Sadduseërs onder mekaar begin stry, en die vergadering het verdeeld geraak, |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hy dit sê, het daar twis ontstaan tussen die Fariseërs en die Sadduseërs, en die menigte het verdeeld geraak. |
| Afrikaans 1983 | Toe hy dit sê, het daar rusie tussen die Fariseërs en die Sadduseërs ontstaan, en die vergadering het verdeeld geraak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hy dit sê, het daar 'n stryery tussen die Fariseërs en die Sadduseërs ontstaan, en die vergadering het verdeeld geraak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Paulus dit sê, het die Fariseërs en die Sadduseërs met mekaar begin stry, en al die mense wat daar was, het in twee groepe verdeel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Skaars het Paulus hierdie woorde gesê of die Fariseërs en die Sadduseërs wat op die Joodse Raad sitting gehad het, het met mekaar begin stry. |