Acts 23:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die wat daar gestaan het, het gesê: Beledig jy God se hoëpriester?
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense by Paulus sê toe vir hom: “Dis die hoofpriester van God wat jy so uitskel!”
Afrikaans 1933/1953 En die wat daarby staan, sê: Skel jy die hoëpriester van God uit?
Afrikaans 1983 Die mense wat by Paulus staan, sê toe vir hom: “Skel jy die hoëpriester van God uit?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die omstanders sê toe: “Beledig jy die hoëpriester van God?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne wat naby Paulus gestaan het, het vir hom gesê: “Jy beledig nou God se hoëpriester!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Een van die helpers wat by Paulus gestaan het, het geskok vir hom gevra: “Praat jy so met die hoëpriester?”