Acts 23:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die goewerneur die brief gelees het, het hy gevra van watter provinsie hy was. En toe hy verstaan dat hy van Cilicië was;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die brief gelees en Paulus gevra van watter provinsie hy is. Hy hoor toe dat hy van Silisië af kom.
Afrikaans 1933/1953 En die goewerneur het die brief gelees en gevra uit watter provinsie hy was; en toe hy verneem dat hy uit Cil¡cië was,
Afrikaans 1983 Hy het die brief gelees en vir Paulus gevra van watter provinsie hy afkomstig is. Toe hy hoor dat hy van Silisië af kom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat Feliks die brief gelees het, het hy Paulus gevra uit watter provinsie hy afkomstig is, en toe hy verneem dat hy uit Silisië is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die goewerneur het die brief gelees en hy het vir Paulus gevra van watter provinsie hy kom. Toe die goewerneur hoor dat Paulus van die provinsie Silisië kom,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nadat Feliks die brief deurgelees het, het hy Paulus gevra uit watter Romeinse provinsie hy kom. “Silisië,” het Paulus geantwoord.