Acts 23:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe hulle in Cesaréa kom en die brief aan die goewerneur oorhandig het, het hulle Paulus ook voor hom gestel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle in Sesarea aankom, het hulle die brief vir die goewerneur gegee en Paulus aan hom oorhandig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die het in Cesar,a gekom en die brief aan die goewerneur afgegee en ook Paulus voor hom gestel. |
| Afrikaans 1983 | Die ruitery het in Sesarea aangekom, die brief aan die goewerneur afgelewer en Paulus aan hom oorhandig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle in Caesarea aankom, het hulle die brief aan die prokurator oorhandig en Paulus voor hom laat verskyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die soldate wat op perde gery het, in Sesarea kom, het hulle die brief vir die goewerneur gegee en hulle het vir Paulus voor die goewerneur laat staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die ruiters in Sesarea aankom, het hulle hulle bevelvoerder se brief aan die goewerneur oorhandig. Hulle het Paulus ook aan sy sorg toevertrou. |