Acts 23:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die volgende dag het hulle die perderuiters verlaat om saam met hom te gaan en na die kasteel teruggekeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volgende dag het hulle teruggekeer kaserne toe terwyl die berede soldate met hom Sesarea toe is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die volgende dag het hulle die ruiters met hom verder laat gaan en self na die kamp teruggekeer. |
| Afrikaans 1983 | Die volgende dag het hulle die ruitery met Paulus verder laat gaan en self teruggekeer kaserne toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die volgende dag het hulle die perderuiters met hom laat saamgaan, en toe na die kwartiere teruggekeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volgende dag het hulle die soldate wat op perde gery het, verder saam met Paulus laat gaan, en die ander soldate het teruggegaan na Jerusalem, na die soldate-kamp toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende dag het hulle na hulle kaserne in Jerusalem teruggekeer, terwyl die ruiters hom verder vergesel het. |