Acts 23:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die soldate, soos hulle beveel is, Paulus geneem en hom in die nag na Antipatris gebring.
Afrikaans (NLV) 2011 Die soldate het ooreenkomstig hulle opdrag vir Paulus gevat en hom dwarsdeur die nag begelei tot in Antipatris.
Afrikaans 1933/1953 En die soldate het Paulus geneem soos hulle beveel is, en hom in die nag na Ant¡patris gebring.
Afrikaans 1983 Die soldate het hulle opdrag uitgevoer en Paulus dwarsdeur die nag begelei tot in Antipatris.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die soldate het Paulus toe saamgeneem soos hulle beveel is, en hom gedurende die nag na Antipatris gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die soldate het toe gedoen wat die hoof-offisier vir hulle gesê het. Toe dit nag was, het hulle vir Paulus na die stad Antipatris geneem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die soldate het Paulus daardie selfde nag nog na Antipatris toe geneem.