Acts 23:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe ek die oorsaak geweet het waarom hulle hom beskuldig het, het ek hom na hulle raad gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wou uitvind wat hulle beskuldiging teen hom is, en het hom daarom voor hulle Raad gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar omdat ek te wete wou kom wat die oorsaak was waarom hulle hom beskuldig, het ek hom na hulle Raad afgebring |
| Afrikaans 1983 | Omdat ek wou uitvind wat hulle beskuldiging teen hom is, het ek hom voor hulle Raad gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aangesien ek die rede wou vasstel waarom hulle hom beskuldig het, het ek hom na hulle Sanhedrin gebring |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wou uitvind hoekom die Jode hom beskuldig het. Daarom het ek hom na die Joodse Raad gestuur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wou vasstel wat hy verkeerd gedoen het. Daarom het ek hom na hulle hoogste godsdienstige raad toe geneem. |