Acts 23:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Claudius Lisias stuur 'n groet aan die voortreflikste goewerneur Felix. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Claudius Lisias skryf aan die hooggeagte goewerneur Feliks. Groete! |
| Afrikaans 1933/1953 | Claudius L¡sias aan die hoogedele goewerneur Felix: Groete! |
| Afrikaans 1983 | “Van Claudius Lisias. “Aan die hooggeagte goewerneur Feliks. “Groete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Claudius Lisias aan die hooggeagte prokurator Feliks: Gegroet! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, Claudius Lisias, skryf hierdie brief vir jou, geagte goewerneur Feliks. Ek stuur groete! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van: Claudius Lisias Aan: Feliks, ons hooggeagte goewerneur Ek groet u! |