Acts 23:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het 'n brief op hierdie manier geskryf:
Afrikaans (NLV) 2011 Toe skryf hy hierdie brief:
Afrikaans 1933/1953 En hy het 'n brief geskrywe met ongeveer hierdie inhoud:
Afrikaans 1983 Toe skrywe hy 'n brief met die volgende inhoud:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe skryf hy 'n brief met die volgende inhoud:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En die hoof-offisier het 'n brief vir Feliks geskryf. Hy het geskryf:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die bevelvoerder het ook ’n brief aan Feliks geskryf wat soos volg gelui het: