Acts 23:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En voorsien vir hulle diere, dat hulle Paulus kan aansit en hom veilig na Felix, die goewerneur, kan bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sorg dat daar rydiere vir Paulus is, en bring hom veilig by goewerneur Feliks.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En sorg vir pakdiere, dat hulle Paulus daarop kan sit en veilig na Felix, die goewerneur, oorbring. |
| Afrikaans 1983 | Sorg dat daar rydiere is, sodat Paulus veilig na Feliks, die goewerneur, oorgebring kan word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En sorg dat rydiere beskikbaar is, sodat hulle Paulus daarop kan vervoer en veilig na die prokurator Feliks kan bring.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet ook perde saamneem sodat Paulus op hulle kan ry en julle moet hom veilig neem tot by goewerneur Feliks.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak ook seker dat daar ’n paar esels is om Paulus en al sy bagasie te vervoer. Ons moet sorg dat hy veilig by goewerneur Feliks aankom.” |