Acts 23:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hoëpriester Ananias het die wat by hom staan bevel gegee om hom op die mond te slaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die hoofpriester Ananias die mense wat by Paulus staan, beveel om hom op die mond te klap. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die hoëpriester Anan¡as het bevel gegee aan die wat by hom staan, om hom op die mond te slaan. |
| Afrikaans 1983 | Toe beveel die hoëpriester Ananias die mense wat by Paulus staan, om hom op sy mond te slaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die hoëpriester Ananias het die mense wat langs hom gestaan het, opdrag gegee om hom op sy mond te slaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het manne naby Paulus gestaan, en Ananias, die hoëpriester, het vir hulle gesê hulle moet vir Paulus op sy mond slaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ananias, die hoëpriester, het hom lelik vererg vir Paulus. Hy sê toe vir een van sy helpers wat by Paulus gestaan het om hom op die mond te slaan. Paulus was baie kwaad daaroor. |