Acts 23:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe roep Paulus een van die hoofman oor honderd na hom en sê: Bring hierdie jongman na die owerste owerste, want hy het iets om hom te sê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Paulus roep toe een van die offisiere oor honderd man en sê vir hom: “Vat hierdie jong man na die offisier oor duisend man toe, want hy het iets om aan hom te rapporteer.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Paulus het een van die hoofmanne oor honderd na hom geroep en gesê: Bring hierdie jongman by die owerste oor duisend, want hy het iets om aan hom te vertel. |
| Afrikaans 1983 | Toe laat Paulus een van die kapteins roep en sê vir hom: “Vat hierdie jongman asseblief na die kommandant toe, want hy het 'n boodskap vir hom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Paulus het een van die centurio's laat roep en gesê: “Neem hierdie jong man na die chiliarg, want hy het iets om hom te vertel.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Paulus een van die offisiere geroep en hy het vir die offisier gesê: “Jy moet hierdie jongman na die hoof-offisier neem, want hy wil iets vir die hoof-offisier vertel.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Paulus het toe een van die kapteins nader geroep en vir hom gesê: “U moet hierdie jongman asseblief dadelik na die bevelvoerder toe neem. Hy het iets belangriks om vir hom te sê.” |