Acts 23:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle was meer as veertig wat hierdie sameswering gemaak het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Meer as 40 mense het só saamgesweer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was meer as veertig wat hierdie sameswering gemaak het. |
| Afrikaans 1983 | Daar was meer as veertig mense wat so saamgesweer het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar was meer as veertig mense wat aan hierdie sameswering deelgeneem het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was meer as 40 mense wat daardie geheime plan gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Meer as 40 mans het hierdie belofte gemaak. Daarna het hulle na die godsdienstige leiers van die Jode toe gegaan en vir hulle gesê: “Ons het ’n plegtige belofte voor God afgelê dat ons niks oor ons lippe sal neem voordat ons Paulus doodgemaak het nie. |