Acts 22:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die owerste owerste het geantwoord: Met 'n groot bedrag het ek hierdie vryheid verkry. En Paulus sê: Maar ek is vrygebore. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek is ook een,” het die offisier oor duisend man gereageer, “en hierdie burgerreg het my ’n klomp geld gekos!” “Maar ék is as ’n burger gebore!” het Paulus gesê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die owerste oor duisend: Ek het hierdie burgerreg vir 'n groot som verkry! En Paulus sê vir hom: Maar ek het dit deur geboorte. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die kommandant: “Ek het 'n groot som geld betaal om die burgerreg te verkry.” En Paulus sê: “Maar ek het dit deur geboorte gekry.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê die chiliarg: “Ek het hierdie burgerskap teen 'n groot som geld bekom.” Daarop antwoord Paulus: “En ek deur geboorte.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoof-offisier het vir Paulus gesê: “Ek moes baie geld betaal om 'n Romeinse burger te word.” Maar Paulus het gesê: “Ek is 'n Romeinse burger vandat ek gebore is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ja!” het Paulus geantwoord. “Wel, ek is ook ’n Romeinse burger,” het die bevelvoerder gesê. “Ek het dit vir ’n groot bedrag geld gekoop.” |