Acts 22:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe kom die owerste oor duisend en sê vir hom: Sê vir my, is jy 'n Romein? Hy het gesê: Ja. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die offisier oor duisend man gaan vra toe vir Paulus: “Sê vir my, ís jy ’n Romeinse burger?” “Ja,” het Paulus geantwoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die owerste oor duisend het gekom en hom gevra: Sê vir my of jy 'n Romein is? En hy antwoord: Ja. |
| Afrikaans 1983 | Die kommandant gaan vra toe vir Paulus: “Sê vir my, is jy 'n Romeinse burger?” “Ja,” antwoord Paulus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die chiliarg gaan toe na Paulus en vra hom: “Sê vir my, is jy 'n Romeinse burger?” “Ja,” antwoord hy. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoof-offisier het vir Paulus kom vra: “Is jy 'n Romeinse burger?” Paulus het geantwoord: “Ja.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die bevelvoerder het na Paulus toe gestap en vir hom gevra: “Sê my, is jy regtig ’n Romeinse burger?” |