Acts 22:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En terwyl hulle uitroep en hulle klere uitgooi en stof in die lug gooi, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het aanhou skreeu, hulle bo-klere uitgepluk en stof in die lug opgegooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | En terwyl hulle so skreeu en hulle klere afgooi en stof in die lug werp, |
| Afrikaans 1983 | Die skare het geskreeu, hulle klere uitgepluk en stof in die lug opgegooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl hulle so skreeu, en hulle klere afpluk en stof in die lug gooi, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het niks gehou van wat Paulus gesê het nie, hulle het geskree en hulle het party van hulle klere uitgetrek en stof in die lug gegooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ander mense het uit verontwaardiging stof in die lug opgegooi, want hulle het gedink Paulus het lasterlike dinge teen God gesê. |