Acts 22:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het vir my gesê: Gaan weg, want Ek sal jou ver hiervandaan na die heidene toe stuur.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê die Here vir my: ‘Gáán! Ék wil jou ver weg stuur, na die nie-Joodse nasies toe.’”
Afrikaans 1933/1953 En Hy het vir my gesê: Gaan heen, want Ek sal jou ver wegstuur na die gewone heidene.
Afrikaans 1983 Toe het die Here vir my gesê: ‘Jy moet hiervandaan weggaan, want Ek wil jou ver weg stuur, na die heidene toe.’ ”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En Hy het vir my gesê, ‘Gaan, want Ek wil jou ver weg stuur na die heidene.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “En Christus het vir my gesê: ‘Jy moet nou gaan, want Ek sal jou ver wegstuur na die heidene toe.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Terwyl ek nog besig was om vir die Here te vertel hoekom ek eintlik in Jerusalem moes aanbly, het Hy vir my gesê: ‘Genoeg! Gee nou dadelik pad! Ek stuur jou ver weg uit Jerusalem uit. Jy moet nou na mense toe gaan wat nie aan die Joodse volk behoort nie.’”