Acts 22:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur dat, toe ek weer in Jerusalem aangekom het, terwyl ek in die tempel gebid het, ek in beswyming was; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek is terug Jerusalem toe, en terwyl ek by die tempel besig was om te bid, het ek ’n buitengewone geestelike ervaring gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe ek in Jerusalem teruggekom het en besig was om in die tempel te bid, het ek in 'n verrukking van sinne gekom |
| Afrikaans 1983 | “Ek het na Jerusalem toe teruggegaan, en terwyl ek by die tempel besig was om te bid, het ek in geesvervoering geraak |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Toe ek ná my terugkeer na Jerusalem besig was om in die tempelterrein te bid, het ek in geestesvervoering geraak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Toe het ek teruggegaan na Jerusalem. Ek was besig om in die tempel te bid, toe het ek iets gesien, dit was soos in 'n droom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daarna het ek na Jerusalem teruggekeer. Terwyl ek daar in die tempel besig was om te bid het die Here skielik op ’n bonatuurlike manier aan my verskyn. |