Acts 22:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want jy sal sy getuie wees vir al die mense van wat jy gesien en gehoor het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal inderdaad vir alle mense sy getuie wees van wat jy gesien en gehoor het. |
| Afrikaans 1933/1953 | want jy sal vir Hom by al die mense 'n getuie wees van wat jy gesien en gehoor het. |
| Afrikaans 1983 | want jy sal vir alle mense sy getuie wees van wat jy gesien en gehoor het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want jy sal voor alle mense vir Hom 'n getuie wees van wat jy gesien en gehoor het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, God het jou gekies, want jy moet vir al die mense gaan vertel van die dinge wat jy gesien en gehoor het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “‘Noudat jy Hom persoonlik ontmoet het, moet jy vir almal gaan vertel wat met jou gebeur het. |