Acts 22:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ene Ananías, 'n vroom man volgens die wet, met 'n goeie verslag van al die Jode wat daar gewoon het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Man met die naam Ananias het daar gebly. Hy het nougeset volgens die Joodse wet gelewe, en by al die Jode dáár ’n goeie naam gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n sekere Anan¡as, 'n vroom man volgens die wet, wat 'n goeie naam gehad het by al die Jode wat daar woon, |
| Afrikaans 1983 | 'n Sekere Ananias, 'n man wat getrou volgens die wet van Moses gelewe het en by al die Jode in die stad hoog aangeskrewe was, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “'n Sekere Ananias, 'n vroom man volgens die wet, en een oor wie al die Joodse inwoners goeie getuienis gelewer het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ananias het in Damaskus gewoon. Hy was lief vir die Here, hy het die Here gedien soos die Here wil hê. Ananias het alles gedoen wat die wette sê, en al die Jode wat in Damaskus woon, het geweet dat hy 'n goeie man is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daar in Damaskus het ’n godsdienstige man gebly wat alles gedoen het wat in die wet van die Here geskryf staan. Sy naam is Ananias. Al die Jode in die stad het net goeie dinge oor hom gesê. |