Acts 22:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe ek vanweë die heerlikheid van daardie lig nie kon sien nie, toe ek gelei is deur die hand van die wat by my was, het ek in Damaskus gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek is deur my reisgenote Damaskus aan die hand binnegelei, want die helder lig het gemaak dat ek niks kon sien nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe ek dan weens die glans van daardie lig nie kon sien nie, is ek deur my metgeselle by die hand gelei en het in Damaskus gekom. |
| Afrikaans 1983 | “Die skerp lig het my blind gemaak, en my reisgenote moes my aan die hand lei. So het ek in Damaskus aangekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Omdat ek vanweë die glans van daardie lig nie kon sien nie, is ek deur my metgeselle aan die hand gelei, en so het ek in Damaskus aangekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die lig was so skerp dat ek nie kon sien nie. Daarom het die mense wat saam met my gegaan het, my hand geneem en hulle het my gelei tot in Damaskus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die skerp lig het gemaak dat ek glad nie kon sien toe ek opstaan nie. Die ander mense moes my die stad inlei. |