Acts 22:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Manne, broers en vaders, luister na my verdediging wat ek nou aan julle stel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Geagte broers en vaders, luister na my verdediging teenoor julle oor hierdie saak.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Broeders en vaders, luister nou na my verdediging teenoor julle! |
| Afrikaans 1983 | “Broers en vaders, luister na wat ek nou tot my verdediging vir julle wil sê.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Manne, broers en vaders, luister nou na my verdediging teenoor julle.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Paulus het gesê: “Vriende, julle moet luister na wat ek wil sê, ek wil vir julle verduidelik dat ek niks verkeerd gedoen het nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Vriende, luister asseblief mooi na wat ek nou vir julle wil sê. Ek wil graag ook my kant van die saak stel.” |