Acts 21:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe ons ons weg van Tirus af voltooi het, het ons by Ptolemais gekom en die broers gegroet en eendag by hulle gebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het van Tirus af die seereis voortgesit na Ptolemaïs. Daar het ons die gelowiges gegroet en ’n dag by hulle gebly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar ons het die seereis van Tirus af voltooi en by Ptolem is gekom; en ons het die broeders gegroet en een dag by hulle gebly. |
| Afrikaans 1983 | Van Tirus af het ons die seereis voortgesit na Ptolemaïs toe. Daar het ons die gelowiges gegroet en 'n dag by hulle gebly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons het ons reis van Tirus beëindig met ons aankoms by Ptolemaïs. Daar het ons die broers gaan groet en 'n dag lank by hulle oorgebly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het van Tirus verder met die skip geseil en ons het by die stad Ptolemaïs gekom. Ons het die gelowiges daar gegroet en ons het een dag lank by hulle gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons het van Tirus af na Ptolemaïs gevaar. Daar het ons die gemeente besoek. Hulle het gereël dat ons sommer ook daar by hulle oorslaap. |