Acts 21:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe ons van mekaar afskeid geneem het, het ons die skip gevat; en hulle het weer teruggekeer huis toe.
Afrikaans (NLV) 2011 en mekaar gegroet. Ons het toe aan boord gegaan, en hulle is terug huis toe.
Afrikaans 1933/1953 En nadat ons mekaar gegroet het, het ons aan boord gegaan, en hulle het teruggegaan huis toe.
Afrikaans 1983 en van mekaar afskeid geneem. Daarna het ons aan boord gegaan, en hulle het omgedraai huis toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat ons mekaar gegroet het, het ons aan boord van die skip gegaan, terwyl hulle na hulle huise teruggekeer het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het ons mekaar gegroet en ons het op die skip geklim. Die gelowiges het teruggegaan huis toe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het ons mekaar gegroet en op die skip geklim.