Acts 21:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Paulus sê: Ek is 'n man wat 'n Jood is van Tarsus, 'n stad in Cilicië, 'n burger van geen geringe stad nie; en laat my toe om met die volk te praat.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek,” het Paulus geantwoord, “is ’n Jood van Tarsus in Silisië, ’n burger van ’n belangrike stad. Ek versoek u: Laat my toe om die mense toe te spreek.”
Afrikaans 1933/1953 En Paulus antwoord: Ek is 'n Joodse man van Tarsus, 'n burger van geen onvermaarde stad in Cil¡cië nie; ek versoek u, laat my toe om die volk toe te spreek.
Afrikaans 1983 Daarop antwoord Paulus hom: “Ek is 'n Jood van Tarsus in Silisië, 'n burger van 'n belangrike stad. Laat my asseblief toe om die volk toe te spreek.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Paulus antwoord: “Ek is 'n Joodse man, afkomstig van Tarsus in Silisië, 'n burger van 'n nie te onbelangrike stad nie. Ek versoek u: Laat my toe om die volk toe te spreek.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Paulus het vir hom gesê: “Nee, ek is 'n Jood. Ek kom van die stad Tarsus in die provinsie Silisië. Ek woon in Tarsus, dit is 'n belangrike stad! Ek vra mooi vir jou: Mag ek asseblief met die mense praat?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Nee, ek is ’n Jood,” antwoord Paulus. “Ek kom van daardie beroemde stad Tarsus in Silisië af. Mag ek asseblief die skare toespreek?”