Acts 21:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is jy nie die Egiptenaar wat voor hierdie dae oproer gemaak en vierduisend man moordenaars in die woestyn uitgelei het nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dan is jý nie die Egiptenaar wat onlangs ’n opstand gelei en met 4 000 ekstremiste die woestyn in getrek het nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Is jy dan nie die Egiptenaar wat 'n tyd gelede oproer gemaak het en die vier duisend rowers na die woestyn uitgelei het nie? |
| Afrikaans 1983 | Dan is jy nie die Egiptenaar wat 'n rukkie gelede in opstand gekom en met vier duisend terroriste die woestyn in getrek het nie?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is jy dan nie die Egiptenaar wat kort gelede 'n opstand gelei en vierduisend manne van die Sikariërs na die woestyn uitgelei het nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek weet nou jy is nie die Egiptenaar wat 'n tyd gelede 'n klomp mense opstandig gemaak het en toe 4 000 manne na die woestyn geneem het nie, die manne wat teen die Romeine wou veg.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek dog jy is daardie Egiptenaar wat ’n ruk terug hier amok gemaak het en daarna met 4 000 volgelinge die woestyn in is.” |