Acts 21:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En terwyl Paulus na die kasteel gelei sou word, sê hy vir die owerste owerste: Mag ek met jou praat? Wie het gesê: Kan jy Grieks praat? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net voor Paulus die barakke ingebring is, sê hy vir die offisier: “Verskoon my, kan ek u iets vra?” “Ken jy tog nie Grieks nie!” reageer die offisier. |
| Afrikaans 1933/1953 | En net toe hy in die kamp gebring sou word, vra Paulus die owerste oor duisend: Is dit my geoorloof om iets vir u te sê? En hy sê vir hom: Ken jy Grieks? |
| Afrikaans 1983 | Net voor hulle Paulus die kaserne wou inbring, sê hy vir die kommandant: “Mag ek u iets vra?” Daarop sê die kommandant: “Ken jy Grieks? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net toe hulle Paulus by die kwartiere wou inbring, sê hy vir die chiliarg: “Is dit my geoorloof om iets vir u te sê?” Die chiliarg antwoord: “Ken jy Grieks? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Romeinse soldate het vir Paulus na die soldate-kamp geneem. Toe hulle daar aankom, vra Paulus vir die hoof-offisier: “Mag ek iets sê?” Die hoof-offisier het gesê: “Ek hoor jy kan Grieks praat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die Romeine by hulle hoofkwartier aankom, vra Paulus vir hulle aanvoerder: “Mag ek asseblief iets sê?” “Hoe praat jy dan Grieks?” vra die bevelvoerder hom. |