Acts 21:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die menigte van die volk het agterna gegaan en geroep: Weg met hom! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Klomp is agterna en het geskreeu: “Weg met hom!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die menigte van die volk het gevolg en geskreeu: Weg met hom! |
| Afrikaans 1983 | want al die mense het agterna geloop en geskreeu: “Weg met hom!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want die volksmassa het agter hulle aan geloop en geskreeu: “Weg met hom!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat saamgegaan het, het die hele tyd geskree en gesê: “Maak hom dood!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Weg met hom!” |