Acts 21:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Doen dan dit wat ons vir jou sê: Ons het vier manne wat 'n gelofte op hulle het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ons het ’n voorstel. Ons het vier mans hier wat ’n gelofte afgelê het en nou die nodige by die tempel moet gaan doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Doen dan wat ons vir u sê. Ons het vier manne wat 'n gelofte gedoen het; |
| Afrikaans 1983 | Maak nou soos ons vir jou sê. Hier by ons is daar vier mans wat 'n gelofte afgelê het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Doen dan wat ons vir jou sê. Hier is vier manne by ons wat 'n gelofte afgelê het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet nou maak soos ons vir jou sê. Hier is vier mans by ons, hulle het 'n gelofte gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In ons gemeente is daar vier mans wat ’n ruk terug ’n belofte aan die Here afgelê het. Nou het die tyd aangebreek dat hulle hulle hare moet afskeer. Dis die bewys dat hulle hulle belofte teenoor God nagekom het. |